Jane Wyman

Jane Wyman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sarah Jane Mayfield
Geboorte (1917-01-05)5 Januarie 1917
Sterfte 10 September 2007 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster

Jane Wyman (5 Januarie 1917 – 10 September 2007) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Lost Weekend (1945), The Blue Veil (1951), en Magnificent Obsession (1954), en in die televisiereeks Falcon Crest (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search